♂
Henry Nr.
a1b4c5d1e1f4g3h3i4
Volle naam
Gabriel Jacobus van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
06/02/1929
Oorlede
05/09/1991
Ouderdom
62 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Begrawe op Malmesbury. 1990 Sakeman, woon Hofstr, Malmesbury; vir sy familie en vriende was hy 'Van' of 'Oom Van'. Hy moes 'n baie geliefde gewees het want daar was sewe meegevoel berigte in die koerant. Sy roudiens is gehou op Maandag 09/09/1991 om 3nm in die Pinkster Protestante Kerk.
Familie
Eggenoot/Eggenote
Kinders
Lewenslyn
06/02/1929
Gebore
05/09/1991
Oorlede
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
Gabriel Jacobus van Eeden
"Uit die van Eeden boek."