Henry Nr.
a1b4c5d1e1f4g3h3
Volle naam
Gabriel Jacobus van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
05/09/1890
Swellendam, South Africa
Oorlede
22/05/1959
Paarl, Western Cape, South Africa
Ouderdom
68 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Hy sterf in die Paarl Hospitaal. Wit Gawie genoem omdat hy besonder wit was; boer/voorman van Voorzorg, Rawsonville.

Lewenslyn

05/09/1890
Gebore
◎ Swellendam, South Africa
21/06/1921
Getroud met Geertruyda Alida Magdalena van Eeden
◎ Caledon
22/05/1959
Oorlede
◎ Paarl, Western Cape, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Gabriel Jacobus van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 26 Jul 2026 15:17