♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e1f5g7h7i2
Volle naam
Simon Streicher van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
27/04/1936
Ouderdom
90jr 6mde (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Gebore in Rheenendal se nuwe opstal; hy boer op die deel van Rheenendal wat hy van sy pa ge-erf heten bestaan uit een van die vier dele wat sy pa ge-erf het en die twee halwe dele wat sy pa van sy twee broers Attie en Seppie gekoop het. In 1998 bly hy nog op die plaas saam met sy seun Jaco wie die boerdery behartig.
Familie van Simon Streicher van Eeden
(a1b4c5d3e1f5g7h7i2)
Eggenoot/Eggenote
Kinders
Broers en Susters
Lewenslyn
27/04/1936
Gebore
11/07/1959
Getroud met Ena van Eeden (nee Goussard)
◎ Oudtshoorn
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
Simon Streicher van Eeden
"Uit die van Eeden boek."