♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e1f5g7h7
Volle naam
Jacobus Johannes van Eeden
Noemnaam
Kosie
Geslag
Manlik
Gebore
04/09/1895
Oorlede
20/12/1969
Swellendam, Western Cape, South Africa
Ouderdom
74jr 3mde 16dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Gebore op Rheenendal; rustende boer woon Keeromstr, Swellendam. Woon eers in ou opstal van Rheenendal; bou op 'n ander deel van Rheenendal en koop 'n deel by van Rheenendal van sy broers Attie en Seppie. Hy was lank voorsitter van die Verenigde Party op Swellendam.

Lewenslyn

04/09/1895
Gebore
06/06/1923
Getroud met Sophia Margaretha van Eeden (nee Streicher)
◎ Kaapstad
20/12/1969
Oorlede
◎ Swellendam, Western Cape, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Jacobus Johannes van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 08 Okt 2026 11:25