♀
Volle naam
Susara Johanna van Eeden
Nooiensvan
Dippenaar
Geslag
Vroulik
Gebore
21/10/1929
Ouderdom
97jr 6dae (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Sy was lektrise in huishoudkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. In 1998 woon sy steeds in hulle huis in Mostertstraat 38 op Ceres.
Familie van Susara Johanna van Eeden (nee Dippenaar)
Eggenoot/Eggenote
Lewenslyn
21/10/1929
Gebore
09/10/1959
Getroud met Jacob van Eeden
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
Susara Johanna van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Aantekeninge
(d.v. MC Dippenaar) van Swellendam