♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e1f5g7h11i2
Volle naam
Jacobus Willem van Eeden
Noemnaam
Koos Kamer
Geslag
Manlik
Gebore
29/08/1935
Ouderdom
91jr 1md 28dae (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Hy begin sy hoërskool opleiding by St. Andrew's Kollege op Grahamstad en matrikuleer in 1954. Na matriek doen hy 'n kursus in handel aan Rhodes Universiteit. Hy gaan doen ook 'n kursus in moderne handelsmetodes in die VSA. In April 1958 sluit hy aan by die firma Luyt en Kie en in 1977 word hy bestuurende direkteur. Hy boer op Umzamaai, dist. Ceres, maar woon in sy eie huis op Tall Timbers; aangestel in Desember 1977 as Voorsitter van die Vereniging van Kamers van Koophandel en volg so in sy vader se voetstappe. In 1997 woon hy en sy vrou reeds vier jaar op Knysna waar hy die onderneming Home Care op die been gebring het.
Familie van Jacobus Willem van Eeden (Koos Kamer)
(a1b4c5d3e1f5g7h11i2)
Eggenoot/Eggenote
Kinders
Lewenslyn
29/08/1935
Gebore
16/01/1960
Getroud met Mary Bergitha van Eeden (nee Duthie)
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
Jacobus Willem van Eeden
"Uit die van Eeden boek."