♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e1f5g7h12i1
Volle naam
Jacobus Willem van Eeden
Noemnaam
Sextus
Geslag
Manlik
Gebore
01/08/1930
Ouderdom
96jr 2mde 26dae (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Gebore op Rheenendal. Na sy skoolopleiding gaan werk hy saam met sy pa in die Van Eeden Slaghuis op Swellendam en daarna gaan boer hy saam met sy pa op die plaas Montana. Toe sy pa die pos as bestuurder van die Dennis Barry Trust aanvaar, het Sextus die boerdery oorgeneem en in dieselfde tyd vir 8 jaar lank die dorp se melkery gehad en ook op Joubertsdal geboer terwyl sy broer Brinkie nog op skool was. Nadat sy pa die bestuurspos by die Trust bedank, het Sextus die pos gekry en die Trust van Montana bestuur met 'n voorman op Lismore naby Suurbraak en dit gedoen tot die Trust se jongste erfgenaam mondig word. Later verkoop hy Montana aan sy neef, Kobus Hoender, en gaan bly te Murraystr 43, Swellendam, vanwaar hy as bestuurder die firma Zeneca se landbou chemikalieë bemark en dit in 1998 al vir die afgelope 15 jaar doen.

Lewenslyn

01/08/1930
Gebore
12/02/1954
Getroud met Paulina van Eeden (nee Allers)
◎ Mariental, SWA

Wysigingsgeskiedenis

Gewysig
biography: Gebore op Rheenendal. Na sy skoolopleiding gaan werk hy saam met sy pa in gie Van Eeden Slaghuis op Swellendam en daarna gaan boer hy saam met sy pa op die plaas Montana. Toe sy pa die pos as bestuurder van die Dennis Barry Trust aanvaar, het Sextus die boerdery oorgeneem en in dieselfde tyd vir 8 jaar lank die dorp se melkery gehad en ook op Joubertsdal geboer terwyl sy broer Brinkie nog op skool was. Nadat sy pa die bestuurspos by die Trust bedank, het Sextus die pos gekry en die Trust van Montana bestuur met 'n voorman op Lismore naby Suurbraak en dit gedoen tot die Trust se jongste erfgenaam mondig word. Later verkoop hy Montana aan sy neef, Kobus Hoender, en gaan bly te Murraystr 43, Swellendam, vanwaar hy as bestuurder die firma Zeneca se landbou chemikalieë bemark en dit in 1998 al vir die afgelope 15 jaar doen. → Gebore op Rheenendal. Na sy skoolopleiding gaan werk hy saam met sy pa in die Van Eeden Slaghuis op Swellendam en daarna gaan boer hy saam met sy pa op die plaas Montana. Toe sy pa die pos as bestuurder van die Dennis Barry Trust aanvaar, het Sextus die boerdery oorgeneem en in dieselfde tyd vir 8 jaar lank die dorp se melkery gehad en ook op Joubertsdal geboer terwyl sy broer Brinkie nog op skool was. Nadat sy pa die bestuurspos by die Trust bedank, het Sextus die pos gekry en die Trust van Montana bestuur met 'n voorman op Lismore naby Suurbraak en dit gedoen tot die Trust se jongste erfgenaam mondig word. Later verkoop hy Montana aan sy neef, Kobus Hoender, en gaan bly te Murraystr 43, Swellendam, vanwaar hy as bestuurder die firma Zeneca se landbou chemikalieë bemark en dit in 1998 al vir die afgelope 15 jaar doen.
Danie van Eeden · 09 Okt 2026 19:20
Geskep
Jacobus Willem van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 09 Okt 2026 19:18