♀
Volle naam
Paulina van Eeden
Nooiensvan
Allers
Geslag
Vroulik
Gebore
19/04/1932
Carnarvon, Northern Cape, South Africa
Carnarvon, Northern Cape, South Africa
Ouderdom
94jr 6mde 9dae (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
1990 van as Kruger aangegee in kieserslys. Sy matrikuleer op Riversdale waarna sy vir twee jaar vir Barclays Bank gaan werk en toe trou om 'n boervrou te word. Sy bly egter 'n ywerige hokkiespeler en goeie sportvrou.
Familie van Paulina van Eeden (nee Allers)
Eggenoot/Eggenote
Lewenslyn
19/04/1932
Gebore
◎ Carnarvon, Northern Cape, South Africa
12/02/1954
Getroud met Jacobus Willem van Eeden
◎ Mariental, SWA
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
Paulina van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Aantekeninge
(d.v. Joel Sarel Allers & Christina Catharina Kruger)