♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e1f5g8h10i1
Volle naam
Pieter van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
26/07/1943
Ouderdom
83jr 3mde 1dag (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Gebore op Nooitgedacht; Hoof van Verkeersafdeling. Sy pa het 'n deel van Nooitgedacht by sy oom Gideon gekoop vir Pieter om op te boer, terwyl hy ook die ou opstal ewoon wat die naaste geleë is aan die Swellendam/Ashton grootpad. Toe hy besluit om vir die Verkeersafdeling te gaan werk, verkoop hy sy grond aan Brin Rebstein, die skoonseun van Kobus Yster; 1990 woon Kerkstr, Bonnievale.

Lewenslyn

26/07/1943
Gebore
03/07/1971
Getroud met Marina van Eeden (nee Meiring)
◎ Kaapstad

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Pieter van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 10 Okt 2026 19:59