♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e1f5g8h10
Volle naam
Jacob Douw van Eeden
Noemnaam
Japie
Geslag
Manlik
Gebore
02/10/1906
Swellendam, Western Cape, South Africa
Oorlede
14/08/1974
Ouderdom
67jr 10mde 12dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sterf op Nooitgedacht; boer op Nooitgedacht en bewoon die opstal wat geleë is op die grens tussen Nooitgedacht en Middelrivier. Omdat sy seun Pieter toe reeds op 'n ander deel van Nooitgedacht geboer het, word Japie se grond na sy dood aan Mervyn Park verkoop. Na aftrede woonagtig te Voortrekkerstraat 129, Swellendam.

Lewenslyn

02/10/1906
Gebore
◎ Swellendam, Western Cape, South Africa
20/05/1941
Getroud met Gertruida Johanna van Eeden (nee Streicher)
◎ Bonnievale
14/08/1974
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Jacob Douw van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 10 Okt 2026 19:16