♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e4f3g3
Volle naam
Gert Hendrik Nicolaas van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
25/12/1859
Oorlede
Onbekend
Ouderdom
Onbekend
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

27/02/1900 as lid van Vaalrivier Veldkornetskap te Paardeberg gevang as prisonier nr 975 na St. Helena; 08/08/1902 lê eed van getrouheid af as nr 494.

Lewenslyn

25/12/1859
Gebore
Onbekend
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Gert Hendrik Nicolaas van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 21 Okt 2026 14:17