♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e4f3
Volle naam
Jacob van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
26/05/1830
Oorlede
Onbekend
Ouderdom
Onbekend
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Toe Jakob nog jonk was, het daar eendag 'n snaakse ding met hom gebeur. Een oggend, toe hulle opstaan, lê daar 'n klomp hooi voor hulle deur, en niemand weet hoe dit daar gekom het nie. Die volgende nag hoor Jozua, sy broer, die deur oopgaan. Jozua staan toe op om ondersoek in te stel en sien iemand stap reguit na die dorsvloer toe, waar die perde die koring uitgetrap het. Dit was helder maan, en Jozua volg die persoon en sien dat hy sy twee arms vol hooi pak en voor die deur gaan gooi. Jozua sien toe dat dit Jakob is, maar dat hy nog vas aan die slaap is. Jozua maak hom wakker en sê: "So, dan is jy die knaap wat die nag rondloop en strooi aandra."

Lewenslyn

26/05/1830
Gebore
25/02/1856
Getroud met Anna Susanna van Eeden (nee Jordaan)
◎ Montagu
Onbekend
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Jacob van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 21 Okt 2026 14:02