♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e4f5g7
Volle naam
Francois Johannes van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
25/02/1874
Heidelberg, Gauteng, South Africa
Heidelberg, Gauteng, South Africa
Oorlede
28/11/1957
Ouderdom
83jr 9mde 3dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Gebore op Van Collerskop, dist. Heidelberg; sterf en begrawe op Vierfontein; een van tweeling; boer op die plaas Vierfontein tussen Ogies en Kriel op die Bethal pad; hy was vir drie jaar as krygsgevangene na Indië gestuur tydens die Anglo-boereoorlog. Hy was toe 27 jaar oud en sy gevangenisnommer was 22725. Hy was te Boesmanskop op 11/09/1901 gevange geneem. Hy was eers 'n jaar na die oorlog vrygestel omdat hy nie die eed van getrouheid wou aflê nie. Hy het tot sy dood 'n lang baard gehad.
Familie van Francois Johannes van Eeden
(a1b4c5d3e4f5g7)
Eggenoot/Eggenote
Kinders
Broers en Susters
Lewenslyn
25/02/1874
Gebore
◎ Heidelberg, Gauteng, South Africa
06/02/1899
Getroud met Cornelia Elizabeth van Eeden (nee van Niekerk)
28/11/1957
Oorlede
Wysigingsgeskiedenis
Gewysig
biography: Sterf en begrawe op Vierfontein; een van tweeling; boer op die plaas Vierfontein tussen Ogies en Kriel op die Bethal pad; hy was vir drie jaar as krygsgevangene na Indië gestuur tydens die Anglo-boereoorlog. Hy was toe 27 jaar oud en sy gevangenisnommer was 22725. Hy was te Boesmanskop op 11/09/1901 gevange geneem. Hy was eers 'n jaar na die oorlog vrygestel omdat hy nie die eed van getrouheid wou aflê nie. Hy het tot sy dood 'n lang baard gehad. → Gebore op Van Collerskop, dist. Heidelberg; sterf en begrawe op Vierfontein; een van tweeling; boer op die plaas Vierfontein tussen Ogies en Kriel op die Bethal pad; hy was vir drie jaar as krygsgevangene na Indië gestuur tydens die Anglo-boereoorlog. Hy was toe 27 jaar oud en sy gevangenisnommer was 22725. Hy was te Boesmanskop op 11/09/1901 gevange geneem. Hy was eers 'n jaar na die oorlog vrygestel omdat hy nie die eed van getrouheid wou aflê nie. Hy het tot sy dood 'n lang baard gehad.
Geskep
Francois Johannes van Eeden
"Uit die van Eeden boek."