Volle naam
Elizabeth Margaretha Susanna van Eeden
Nooiensvan
van Niekerk
Geslag
Vroulik
Gebore
17/07/1873
Oorlede
Onbekend
Ouderdom
Onbekend
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Wed. van Davis, wie voorheen 'n lemonade-fabriek op Bethulie gehad het toe lemonade nog in die bottel met die albaster in die nek vekry was.

Familie van Elizabeth Margaretha Susanna van Eeden (nee van Niekerk)

Lewenslyn

17/07/1873
Gebore
08/06/1931
Getroud met Frederik Jacobusvan Eeden
◎ Bethulie
Onbekend
Oorlede