Volle naam
Verena van Eeden
Nooiensvan
Brenner
Geslag
Vroulik
Gebore
23/05/1928
Alexandria, Eastern Cape, South Africa
Oorlede
Onbekend
Ouderdom
Onbekend
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

1945 verwerf matriek te Alexandria; 1947 sertifikaat in biblioteekwese aan Universiteit Kaapstad, tot 1949 werksaam by SA Biblioteek, Kaapstad; ontmoet haar man aldaar, woonagtig in dieselfde losieshuis en na huwelik is sy tuisteskepper en moeder van vier kinders. 1964 tot 1972, na nodige opleiding was sy 'n "Wolf-pack" leidster in die Boy Scouts; vanaf 1980 beklee sy 'n pos in die Kinderbiblioteek van die Pretoriase Hoofbiblioteek; 1990 woon 11de Straat Wes, Menlo Park, Pretoria.

Lewenslyn

23/05/1928
Gebore
◎ Alexandria, Eastern Cape, South Africa
10/06/1949
Getroud met David Kloppersvan Eeden
◎ Alexandria
Onbekend
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Verena van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 08 Aug 2026 16:48

Aantekeninge

(d.v. Rudolpf Brenner & Bertha Fets)