Volle naam
Sandra Miriam van Eeden
Nooiensvan
Hidson
Geslag
Vroulik
Gebore
18/11/1933
Ouderdom
92 jaar (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sy was twee keer in haar lewe geëvakueer, die eerste keer gedurende die tweede wêreldoorlog toe sy op die Hollandse skip S.S. Volendam wat getorpedo was op pad was Kanada toe. Na die val van Holland is die skip deur Engeland gekoöpteer om op die Holland/Amerika lyn diens te doen. Die tweede keer was in 1953 toe sy nog op Canvey Island gebly het toe die groot vloed Engeland getref het en sy moes ontruim, met die direkte gevolg dat sy in London gaan bly het. Canvey Island is net Noord van die mond van die Thames rivier.

Lewenslyn

18/11/1933
Gebore
08/09/1956
Getroud met Louis Pierrevan Eeden
◎ London, England

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Sandra Miriam van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 08 Aug 2026 17:58

Aantekeninge

(d.v. George Alfred Hidson & Gertrude Alice Lee)