Henry Nr.
a1b4c5d1e1f4g3h7i1j1
Volle naam
Maria Magdalena van Eeden
Geslag
Vroulik
Gebore
13/09/1944
Ouderdom
81 jaar (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Bekend as Madria. Sy voltooi haar skolloopbaan in 1962 by die Sentrale Hoërskool op Bloemfontein. Na skool verwerf sy 'n BA-graad in Biblioteekkunde vanaf 1963 tot 1966 aan die Universiteit van Pretoria. Daarna studeer sy aan die Universiteit van Potchefstrrom vir CHO en verwerf 'n BA-graad in Sielkunde in 1990. In diè tyd votooi sy ook in 1984 'n Beradingskursus met Life Line. In 1991 word sy erelid van die Instituut vir Kommunikasie en Verhoudinge. In 1994 voltooi sy 'n Lewe, Dood en Oorgangskursus aan die Elizabeth Kubler-Ross Sentrum. In 1995 voltooi sy 'n NPAT kursus oor Trauma en Beradingsopleiding.

Lewenslyn

13/09/1944
Gebore
03/06/1967
Getroud met Albert van Drimmelen
Voor __/__/1973
Geskei van Albert van Drimmelen
10/11/1973
Getroud met Terence Albert Oliver Jensen