Tydens die skepping van ons familie se webtuiste moes ek besluit het om of 'n unieke stelsel te bou of 'n stelsel volgens die internasionale standaarde.
Die tweede opsie is toe gekies sodat data gedeel kan word op ander stelsels beskikbaar op die internet. Dit het dan die gevolg gehad dat die invoer van datums moet verander en nie net 'n datum in te lees op die algemene datum formate nie.
GEDCOM maak dit moontlik om datums te stoor volgens die inligting beskikbaar met behulp van die PRESIES, VOOR(BEF), NA(AFT), ONGEVEER(EST), TUSSEN(BET) en ONBEKEND(UNK) keuses. Dit beteken dat onvolledige datums soos net die jaar of maand en jaar ingelees kan word sonder dat dit die stelsel sal breek, en sodoende nog die regte berekenings kan doen.
Plasing van GEDCOM Datums

0 Kommentare / Comments
Nog geen kommentare nie. Wees die eerste! / No comments yet. Be the first!
Slegs goedgekeurde lede van die Van Eeden Familieargief kan kommentaar lewer. / Only approved members of the Van Eeden Family Archive may leave comments. Teken in / Sign in