Van Eeden Archive Introduction

Bekendstelling van die Van Eeden Argief
Hierdie webtuiste is deur my geskep as 'n belofte aan my vader, Daniel (Daan) Hendrik van Eeden om sy boek waaraan hy soveel jare aan gewerk het, elektronies vry te stel met die doel dat elke van Eeden familielid daarby kan aanvoeg. Dit is absoluut gratis aan almal wat belangstel om daarvan gebruik te maak.

Ek hoop almal geniet dit.

Ek vra wel dat slegs die wat deel het aan die van Eeden van sal aanteken. Indien ek dan enige vrae het sal ek in kontak tree met die epos wat verskaf is.

Enige vrae of voorstelle kan gerig word aan Danie van Eeden by info@cadanter.co.za.


0 Kommentare / Comments

Nog geen kommentare nie. Wees die eerste! / No comments yet. Be the first!

Slegs goedgekeurde lede van die Van Eeden Familieargief kan kommentaar lewer. / Only approved members of the Van Eeden Family Archive may leave comments. Teken in / Sign in