Henry Nr.
a1b4c5d1e1f4g3h7i5j3
Volle naam
Daniel Markus van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
06/11/1959
Kitwe, Zambia
Ouderdom
66 jaar (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Bekend as Danie. Hy begin sy skoolloopbaan in Camborne, Cornwall, Engeland en gaan daar skool vir twee jaar. Het verder skoolgegaan in die Pres. Steyn laerskool op Alberton en sy skoolloopbaan voltooi in die Pietersburg Hoërskool op Pietersburg waar hy in 1977 sy Senior Sertifikaat verwerf het met Universiteitstoelating. In 1978 begin hy 'n militêre loopbaan in die Staande Mag met die doel om verder te studeer. Vir die eerste jaar doen hy net diensplig opleiding en aan die begin van sy tweede jaar skryf hy in vir 'n korrespondensie kursus by die Pretoria Technikon vir die Nasionale Diploma in Siviele Ingenieurswese, T3, wat hy in 1983 voltooi. Vanaf 1984 tot in 1986 doen hy diens in die weermag as tegnikus waartydens hy kwalifiseer as Stafsersant, Hy koop hom vry uit die weermag en gaan werk vir Raadgewende Ingenieurs. In 1986 doen hy 'n diploma kursus vir een jaar by Unisa. In 1989 skryf hy in vir die T4 Diploma Kursus in Siviele Ingenieurswese maar voltooi dit nie. Sederdien werk hy by verskeie Siviele Raadgewende Ingenieurs en Kontrakteurs; 1990 tegnikus.

Lewenslyn

06/11/1959
Gebore
◎ Kitwe, Zambia
13/06/1992
Getroud met Terresa van Eeden
◎ Kibler Park in Ou Apostoliese Kerk
31/03/2022
Nagelaat van Terresa van Eeden