Henry Nr.
a1b4c5d1e1f10g3h7i5j1k1
Volle naam
Vanessa van Huizen
Nooiensvan
Enslin
Geslag
Vroulik
Gebore
15/08/1973
Pietersburg
Ouderdom
53 jaar (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Die naam Vanessa is van Griekse oorsprong en beteken 'die skoenlapper', met die volgende karaktereienskappe. Sy is 'n persoon van vrede en reinheid, en is altyd bereid om goeie raad te aanvaar. As sy iets wil doen, dan doen sy dit en sy boesem vertroue in. Sy kyk altyd vorm toe, nie terug nie, en veroorsaak pyn aan geeneen nie. Alles wat vir 'n verpleegster belangrik is, vra maar enige ou oom of tannie, wat deur haar versorg word navorser.

Lewenslyn

15/08/1973
Gebore
◎ Pietersburg
06/12/1997
Getroud met Vincent van Huizen
◎ Gereformeerde Kerk te Mooinooi.

Wysigingsgeskiedenis

Gewysig
last_name: Enslinvan Huizen
maiden_name: Enslin
Danie van Eeden · 30 Jul 2026 19:25