♂
Henry Nr.
a1b4c5d1e1f4g3h7i5j1k2
Volle naam
Johan Martin Enslin
Geslag
Manlik
Gebore
15/08/1979
Pretoria
Pretoria
Ouderdom
46 jaar (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Bekend as Martin. Die naam Martin is van Latynse oorsprong en beteken "die strydlustige" en het die volgende karaktereienskappe. Al is hy opvlieënd, is hy bereid om jammer te sê. Hy glo in gesonde verstand en het 'n onbekommerde geaardheid. Hy is hardnekkig en vindingryk maar is gelukkig en vol liefde. Hy sal nie aan die slaap gevang word nie. Leierskap en verantwoordelikheid is vir hom maklik en sy glimlag is eerlik en opreg.
Familie
Broers en Susters
Lewenslyn
15/08/1979
Gebore
◎ Pretoria