Henry Nr.
a1b4c5d1e5f3g5h4
Volle naam
Gert Christiaan van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
17/07/1898
Oorlede
17/12/1942
Montagu, Western Cape, South Africa
Ouderdom
44 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sterf in die Montagu Hospitaal; boer op die plaas Kruispad, dist. Montagu; het eers geboer op die plaas Twisnie, dist. Montagu.

Lewenslyn

17/07/1898
Gebore
Ongeveer __/__/1930
Getroud met Johanna Helena van Wyk
17/12/1942
Oorlede
◎ Montagu, Western Cape, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Gert Christiaan van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 28 Aug 2026 16:15