Henry Nr.
a1b4c5d1e5f3g5h11
Volle naam
Daniel Johannes van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
30/06/1910
Oorlede
22/10/1980
Bellville, Cape Town, South Africa
Ouderdom
70 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sterf in die Karl Bremer Hospitaal, Bellville; begrawe op Oudtshoorn; onderwyslektor by die Kollege op Oudtshoorn; woonagtig te Voortrekkerweg, Oudtshoorn, voor sy dood.

Lewenslyn

30/06/1910
Gebore
30/12/1944
Getroud met Grace Geraldine Dixon
◎ Tulbach
22/10/1980
Oorlede
◎ Bellville, Cape Town, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Daniel Johannes van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 29 Aug 2026 17:09