Henry Nr.
a1b4c5d1e5f3g5h5
Volle naam
Petrus Jacobus Paulus van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
05/10/1899
Oorlede
10/03/1963
Montagu, Western Cape, South Africa
Ouderdom
63 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sterf in Montagu Hospitaal; sy naam is Petrus Jacobus Paulus volgens die familieregister; Pieter Gabriel volgens geboortesertifikaat. Van die plaas Hebron, dist. Montagu. Voltooi sy skoolopleiding aasn die Montagu Hoërskool en gaan boer daarna in vennootskap met sy jonger broer, GJ van Eeden, onder die handelsnaam Van Eeden Broers en lê hulle hoofsaaklik toe op vrugte vir die oorsese mark en plaaslike fabrieke asook die kweek van vrugtebome en wimgerdstokke.

Lewenslyn

05/10/1899
Gebore
12/07/1938
Getroud met Rosa Hermina van Zyl
10/03/1963
Oorlede
◎ Montagu, Western Cape, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Petrus Jacobus Paulus van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 28 Aug 2026 19:29