Volle naam
Maria Elizabeth van Eeden
Nooiensvan
le Roux
Geslag
Vroulik
Gebore
16/08/1791
Oorlede
16/04/1844
Swellendam, South Africa
Ouderdom
52 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sterf op plaas Faandelsdrift, Veldkornetskop Kluitjieskraal dist. Swellendam. Volgens haar boedel laat sy 6708 pond na slegs 10 kinders, word op haar sterfkennis genoem sy het 12 gehad.

Lewenslyn

16/08/1791
Gebore
Ongeveer __/07/1808
Getroud met Frederik Jacobus van Eeden
16/04/1844
Oorlede
◎ Swellendam, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Maria Elizabeth van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 22 Jul 2026 23:28

Aantekeninge

(d.v. Gabriel le Roux & Hermina Elizabeth de Jager)