♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e1f5g7h2
Volle naam
Frederik Jacobus van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
Ongeveer __/__/1888
Oorlede
Ongeveer __/__/1888
Ouderdom
ongeveer 0jr (benaderd)
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sterf na geboorte te Rhenosterfontein nadat sy moeder op die Allekreukelbanke geval het by Witsand; begrawe op Rhenosterfontein.

Lewenslyn

Ongeveer __/__/1888
Gebore
Ongeveer __/__/1888
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Frederik Jacobus van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 07 Okt 2026 10:45