♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e1f5g8
Volle naam
Petrus Paulus Steyn van Eeden
Noemnaam
Pieter
Geslag
Manlik
Gebore
10/04/1864
Swellendam, Western Cape, South Africa
Oorlede
11/11/1926
Cape Town, Western Cape, South Africa
Ouderdom
62jr 7mde 1dag
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Gebore op Voorrechtsvlei, dist. Swellendam; sterf in die Hofstraat Verpleeginrigting te Kaapstad; boer op die plaas Nooitgedacht, dist. Swellendam. Sy derde naam, Steyn, verskyn op sy pa se sterfkennis maar nie op sy eie S/K of sy doopkennis nie. Volgens oorlewende geskiedenis oor die bewoning van die oorspronklike opstal van Nooitgedacht, die opstal naaste geleë aan die Swellendam/Ashton grootpad, kon die volgende afleiding gemaak word. Toe sy tyd nader kom om te trou besluit sy pa om Rheenendal toe te trek sodat hy die boerdery kan oorneem. Na sy se troue bewoon hy dieselfde opstal waar sy pa gebly het en boer op Nooitgedacht tot sy dood.

Lewenslyn

10/04/1864
Gebore
◎ Swellendam, Western Cape, South Africa
Ongeveer __/__/1888
Getroud met Barbara Johanna van Eeden (nee Joubert)
◎ Swellendam
11/11/1926
Oorlede
◎ Cape Town, Western Cape, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Gewysig
biography: Gebore op Voorrechtsvlei, dist. Swellendam; sterf in die Hofstraat Verpleeginrigting te Kaapstad; boer op die plaas Nooitgedacht, dist. Swellendam. Sy derde naam, Steyn, verskyn op sy pa se sterfkennis maar nie op sy eie S/K of sy doopkennis nie. Volgens oorlewende geskiedenis oor die bewoning van die oorspronklike opstal van Nooitgedacht, die opstal naaste geleë aan die Swellendam/Ashton grootpad, kon die volgende afleiding gemaak word. Tor sy tyd nader kom om te trou besluit sy pa om Rheenendal toe te trek sodat hy die boerdery kan oorneem. Na sy se troue bewoon hy dieselfde opstal waar sy pa gebly het en boer op Nooitgedacht tot sy dood. → Gebore op Voorrechtsvlei, dist. Swellendam; sterf in die Hofstraat Verpleeginrigting te Kaapstad; boer op die plaas Nooitgedacht, dist. Swellendam. Sy derde naam, Steyn, verskyn op sy pa se sterfkennis maar nie op sy eie S/K of sy doopkennis nie. Volgens oorlewende geskiedenis oor die bewoning van die oorspronklike opstal van Nooitgedacht, die opstal naaste geleë aan die Swellendam/Ashton grootpad, kon die volgende afleiding gemaak word. Toe sy tyd nader kom om te trou besluit sy pa om Rheenendal toe te trek sodat hy die boerdery kan oorneem. Na sy se troue bewoon hy dieselfde opstal waar sy pa gebly het en boer op Nooitgedacht tot sy dood.
Danie van Eeden · 10 Okt 2026 17:13
Geskep
Petrus Paulus Steyn van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 10 Okt 2026 17:12