Henry Nr.
a1b4c5d1e1f5g3h9
Volle naam
David Hendrik van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
18/10/1883
Swellendam, Western Cape, South Africa
Oorlede
03/06/1948
Worcester, Western Cape, South Africa
Ouderdom
64 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Eers gewerk by sy swaer, John du Preez se besigheid in Worcester; in die eerste jaar was sy vergoeding net klere; werk daarna vie Slier en Nienaber algemene handelaars, en koop mettertyd 'n aandeel en verander die naam na Slier en van Eeden; toe hy siek word, verkoop hy die saak aan die Worcester Ko-operasie.

Lewenslyn

18/10/1883
Gebore
◎ Swellendam, Western Cape, South Africa
04/05/1915
Getroud met Jacoba Johanna Kloppers
◎ Worcester
03/06/1948
Oorlede
◎ Worcester, Western Cape, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
David Hendrik van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 08 Aug 2026 14:52